1 Sh'mu'el 18:28-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Toe Sha’ul sien en verstaan dat יהוה met Dawid was en dat Mikhal, die dogter van Sha’ul, hom liefhet,

29. het Sha’ul nog banger geword vir Dawid. So was Sha’ul Dawid se konstante vyand.

30. Toe het die bevelvoerders van die F’lishtyne uitgegaan en dit het gebeur so dikwels as hulle uitgaan, dat Dawid wyser opgetree het as al die diensknegte van Sha’ul. Sy naam (karakter en outoriteit) is hoog geëer.

1 Sh'mu'el 18