1 Sh'mu'el 1:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hannah het opgestaan nadat hulle geëet en gedrink het in Shiloh en na die Huis van יהוה gegaan. `Eli, die priester, het op die stoel by die deurpos van die tempel van יהוה gesit.

1 Sh'mu'el 1

1 Sh'mu'el 1:8-13