1 Kronieke 9:42-44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

42. Agaz was die vader van Y’ho’adah en Y’ho’adah van `Alemet, `Azmawet en Zimri; Zimri was die vader van Motza;

43. Motza was die vader van Bin’a; sy seun was Rafah; sy seun El’asah, sy seun Atzel.

44. Atzel het ses seuns gehad en dít is hulle name: `Azrikam, sy eersgeborene, Bokhru, die tweede, Yishma’el, Sh’aryah, `Ovadyah en Hanan; hulle was die seuns van Atzel.

1 Kronieke 9