1 Kronieke 8:23-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Hierdie was die hoofde van die huise van hul vaders, in hulle geslagte. Dit is hulle wat aan die begin in Yerushalayim gebly het.

24. In Giv’on het die vader van Giv’on gebly, wie se vrou se naam Ma’akhah was.

25. Sy eersgebore seun was `Avdon, asook Tzur, Kish, Ba’al, Ner, Nadav,

26. G’dor, Agyo, Z’kharyah en Miklot.

1 Kronieke 8