1 Kronieke 8:1-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Benyamin was die vader van Bela, sy eersgeborene, Ashbel, die tweede, Agrag die derde,

2. Nogah, die vierde, Rafa, die vyfde,

3. Ahai die sesde, Arosh, die sewende,

4. Mathim, die agste, Hashim, die negende

5. en Adar, die tiende.

6. Die seuns van Bela: Abdo, Gera, Abihud

7. Avishua, Na’aman, Agoag,

8. Safim, Hufam en Agiram.

9. Hierdie is die seuns van Abihud,

10. die hoofde van hul vaders in hulle families en hulle is gevange weggedra na die vlakte van Na’aman:

11. by sy vrou Harash, Hovav,

12. Zeviah, Malkom, M’nasheh, Seriah, Yarmanah, Zebaz

13. Dit was sy seuns, hoof van die vaders.

14. Hushim het geboorte gegee aan Avituv en Elpa’al.

15. Die seuns van Elpa’al: `Ever, Mish’am, Shemed;

16. wat Ono en Lod, met hulle dorpies, gebou het

1 Kronieke 8