4. Die seuns van Karmi: sy seun S’ma’yah, sy seun Gog, sy seun Shim’i,
5. sy seun Mikhah, sy seun Re’ayah, sy seun Ba’al,2 Kon 15:29
6. sy seun Be’erah, vir wie Tilgat-Piln’eser, koning van Ashur, in ballingskap weggevoer het; hy was die prins van die stam van die Re’uveniete.
7. Sy broers volgens hulle families, toe die geslagsregister van hulle nageslagte bereken is: Ye’i’el, die leier en Z’kharyah, tweede in bevel,
8. Bela, die seun van `Azaz, die seun van Sh’ma, die seun van Yo’el, wat in `Aro’er, tot by N’vo en die vlakte van Me’on gebly het.