1 Kronieke 4:32-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. Hulle dorpies was: `Eitam, `Ayin, Rimmon, Tokhen en `Ashan, vyf stede

33. en al die dorpies wat in die omtrek van hierdie stede van Arkites was.

34. Hierdie was die stede waarin hulle gebly het en hulle het baie beroemd geword

1 Kronieke 4