1 Kronieke 3:21-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Die seuns van Hananyah: P’latyah en Yesha’yah; sy seun was Refaya; sy seun was Arnan en `Ovadyah, die seun van Yesha’yah.

22. Die seun van Sh’khanyah: Sh’ma’yah en die seuns van Sh’ma’yah: Hattush, Ne’aryah, `Azaryah en Hizkiyah.

23. Die seuns van Ne’aryah: Elyo’einai, Hizkiyah en `Azrikam, drie

24. en ook Hodavyahu, Elyashiv, P’layah, Ya’akov, Yoganan, D’layah en `Anani.

1 Kronieke 3