1 Kronieke 27:18-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. oor Y’hudah was Elihu, een van Dawid se broers; oor Yissakhar was `Omri, die seun van Mikha’el;

19. oor Z’vulun was Yishma’yahu, die seun van `Ovadyah; oor Naftali was Yerimot, die seun van `Azri’el;

20. oor die Efrayimiete was Hoshea, die seun van `Azazyahu; oor die halwe stam van M’nasheh was Yo’el, die seun van P’dayah;

21. oor die halwe stam van M’nasheh in Gil’ad was Yiddo, die seun van Z’kharyahu; oor Binyamin was Ya’asi’el, die seun van Avner;

1 Kronieke 27