1 Kronieke 21:29-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. want hy het die Tabernakel van יהוה, wat Moshe in die woestyn gemaak het, daar opgeslaan.

30. In daardie tyd was Dawid baie bang en kon hy nie in die Teenwoordigheid van יהוה bid nie, want hy was bang weens die swaard van die engel van יהוה.

1 Kronieke 21