1 Kronieke 21:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het die teëstander teen Yisra’el opgestaan en Dawid aangehits om Yisra’el te tel.2 Sh'm 24:1

2. Dawid het aan Yo’av, die seun van Tz’ruyah en die prinse van die volk gesê: “Gaan tel die mense van Yisra’el vanaf Be’er-Sh’va tot by Dan en kom terug na my dat ek die getal kan weet.”

1 Kronieke 21