1 Kronieke 2:40-45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

40. Shallum was die vader van Y’kamyah en Y’kamyah van Elishama.

41. Die seuns van Kalev, die broer van Yeragme’el: Mesha, sy eersgeborene; hy was die vader van Zif.

42. Die seuns van Mareshah, die vader van Hevron was Korag, Tappuag, Rekem en Shema.

43. Shema was die vader van Ragam, die vader van Yorke’am; Rekem was die vader van Shammai.

44. `Eifah, die byvrou van Kalev, het geboorte gegee aan Haran

45. en Haran was die vader van Gazez.

1 Kronieke 2