1 Kronieke 18:16-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Tzadok, die seun van Agituv en Avimelekh, die seun van Evyatar, was die priesters en S’rayah was skrywer.

17. B’nayahu, die seun van Y’hoyadah, was oor die persoonlike wagte en die boodskappers en die seuns van Dawid was prinse in die ryk.

1 Kronieke 18