1 Kronieke 18:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het goewerneurs oor die Edomiete aangestel en al die Edomiete het Dawid se diensknegte geword. So het יהוה vir Dawid bewaar, oral waar hy gegaan het.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:5-17