1 Kronieke 15:21-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Hulle wat liedere gesing het is Mattityahu, Mikneyahu, `Oved-Edom, Ye’i’el en `Azazyahu; hulle het met harpe gespeel, elke dag om nege-uur (die derde uur) en om drie-uur (die negende uur).

22. K’nanyahu, oudste van die Leviete, het elke dag onder die afdak gespeel, want hulle het ’n plek vir hom voorberei.

23. Berekhyahu en Élkanah het die ark versorg en voorsien wat ook al daarvoor nodig was.

1 Kronieke 15