1 Kronieke 12:3-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Hierdie is die name van die magtige manne wat by Dawid was: Agi’ezer en sy seun, Yo’ash; Sh’ma’ah, die Giv’atiet; Yo’el vanaf Maksite; Pelet en B’rakhah, die seuns van `Azmawet; Yehu, vanuit `Anatot;

4. Yishma’yah, die Giv’oniet, kaptein oor dertig manne en wat soos hulle almal geveg het; Yirmeyah, Yagzi’el, Yoganan, Yozavad;

5. El’uzai, Yerimot, Ba’alyah, Sh’maryah, Sh’fatyah, Havar;

6. Elkanah, Yihiyahu, `Azar’el, Yashov’am, Asaf;

7. Yo’elah en Z’vadyah, die seuns van Yerogam, vanaf G’dor.

1 Kronieke 12