44. Toe Bela gesterf het, het Yovav, die seun van Zerag, uit Botzrah, in sy plek regeer.
45. Na hom het Husham, vanaf die land van Temani, in sy plek regeer.
46. Toe Husham sterf, het Hadad, die seun van B’dad, wat vir Midyan in die velde van Mo’av verslaan het, in sy plek regeer en die naam van sy stad was `Avit.
47. Toe Hadad sterf, het Samlah van Masrekah in sy plek regeer.