1 Kronieke 1:33-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. Die seuns van Midyan was `Eifah, `Efer, Hanokh, Avida en Elda’ah. Hulle was almal seuns van K’turah.

34. Avraham was die vader van Yitz’gak. Die seuns van Yitz’gak was `Esav en Yisra’el.Gen 36:10-19

35. Die seuns van `Esav: Elifaz, Re’u’el, Ya’lam en Korag.

36. Die seuns van Elifaz was Teman, Omar, Tzefo, Ga’tam, K’naz, Timnah en `Amalek.

37. Die seuns van Re’u’el was Nagat, Zerag, Shammah en Mizah.

38. Die seuns van Se’ir was Lotan, Shoval, Tziv’on, `Anah, Dishon, Etzer en Dishan.

1 Kronieke 1