1 Kronieke 1:24-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Shem, Arpakhshad, Shelag,

25. `Ever, Peleg, Re’u,

26. S’rug, Nagor, Terag,

27. Avram, wat Avraham was.

28. Die seuns van Avraham was Yitz’gak en Yishma’el.

29. Hierdie is hulle nageslag: die eersgeborene van Yishma’el was N’vayot; dan Kedar, Adbe’el, Mivsam,

30. Mishma, Dumah, Massa, Hadad, Teima,Gen 25:13

1 Kronieke 1