1 Korinthiërs 9:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Is ek nie vry nie? Is ek nie ’n afgevaardigde nie? Het ek Yeshua, Die Gesalfde Een, ons Meester, nie gesien nie? Is julle nie my werk in my Meester nie?

2. As ek nie vir ander ’n afgevaardigde was nie, is ek dit vir julle en julle is die seël op my amp as afgevaardigde.

1 Korinthiërs 9