1 Korinthiërs 7:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Vrou is deur die geskrewe wet gebind solank as wat haar man lewe, maar as die man dood is, is sy vry om te trou met wie sy wil, solank hy in ons Meester is.

1 Korinthiërs 7

1 Korinthiërs 7:37-40