1 Korinthiërs 2:14-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. Die natuurlike mens aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie, want dit is vir hom dwaasheid en hy kan dit nie verstaan nie omdat dit deur die gees onderskei word,

15. maar die geestelike mens beoordeel alle dinge, maar self word hy deur niemand beoordeel nie.Iyov 21:22; Yes 40:13 dat hy Hom sou kon leer?” Ons hét egter die gedagtes van Die Gesalfde Een.

16. “Want wie het die gedagtes van יהוה geken

1 Korinthiërs 2