1 Korinthiërs 14:38-40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. maar as iemand nie weet nie, stel hom in kennis.

39. Beywer julle daarom, my broers, om te profeteer en moenie die praat in tale verbied nie,

40. maar laat alles in ordentlikheid en met orde gedoen word.

1 Korinthiërs 14