1 Korinthiërs 14:31-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. want julle kan almal een vir een profeteer sodat almal kan leer en almal versterk word,

32. want die gees van die profeet is aan die profeet gehoorsaam,

33. want God is nie ’n God van onbeheersdheid nie, maar van vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid. Soos in al die gemeentes van die afgesonderdes

34. moet julle vrouens in die gemeentes stilbly, want dit is hulle nie toegelaat om te praat nie, maar om gehoorsaam te wees, net soos die geskrewe wet sê.

1 Korinthiërs 14