1 Korinthiërs 10:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Net soos dit een brood is, is ons almal een liggaam, want ons deel almal aan die een brood.

18. Let op na die fisiese Yisra’el: het hulle wat die offers eet, nie deel aan die altaar nie?

19. Wat sê ek dus? Dat ’n afgod enige iets is, of dat ’n afgodsoffer enige iets is? Nee!

1 Korinthiërs 10