1 Konings 8:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

hoor dan in die hemel en tree op en oordeel U diensknegte, veroordeel die wettelose deur sy optrede op sy eie kop te bring en verklaar die onpartydig opregte onskuldig deur vir hom te gee volgens sy onpartydige opregtheid.

1 Konings 8

1 Konings 8:27-41