1 Konings 6:36-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

36. Hy het die binnehof gebou met drie rye gekapte klip en ’n ry sederbalke.

37. In die vierde jaar is die fondament van die huis van יהוה gelê, in die maand Ziv.

38. In die elfde jaar, in die maand van Bul, dit is die agtste maand, is die huis voltooi in al sy dele en volgens al sy planne. Hy het sewe jaar lank daaraan gebou.

1 Konings 6