1 Konings 20:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Doen daarom dit: verwyder die konings, elkeen uit sy plek en sit bevelvoerders in hulle plek

25. en maak ’n leër bymekaar soos die leër wat u verloor het, perd vir perd, strydwa vir strydwa. Dan sal ons teen hulle in die vlakte veg en ons sal sekerlik sterker wees as hulle.” Hy het na hulle stem geluister en so gedoen.

26. Met die draai van die jaar het Ben-Hadad die Arameërs bymekaar gebring en opgegaan na Afek om teen Yisra’el te veg.

1 Konings 20