1 Konings 17:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Eliyahu, vanaf Tishbe, wat van die setlaars in Gil’ad was, het vir Ag’av gesê: “So waar as יהוה, die God van Yisra’el, leef, voor wie ek staan, daar sal sekerlik geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord!”

2. Die woord van יהוה het na hom gekom en gesê:

3. “Gaan hiervandaan weg en draai ooswaarts en steek jouself weg by die spruit K’rit, wat oos van die Yarden is.

1 Konings 17