1 Konings 10:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Shlomo het al haar vrae beantwoord; niks was vir die koning verborge wat hy nie aan haar verduidelik het nie.

4. Toe die koningin van Sh’va al die wysheid van Shlomo sien, die huis wat hy gebou het,

5. die kos van sy tafel, hoe sy diensknegte sit, die bediening van sy bediendes en hulle klere, sy skinkers en sy trap waarmee hy opgaan na die huis van יהוה, het haar asem weggeslaan.

1 Konings 10