1 Kefa 5:13-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
13. Die gekose gemeente in Bavel en Markos, my seun, groet julle.
14. Groet mekaar met ’n afgesonderde soen van liefde. Vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid vir julle almal wat in Die Gesalfde Een is! Dit is waar!