Spreuke 30:20 Die Boodskap (DB)

’n Los vrou verontskuldig haarself altyd. Sy is soos iemand wat skelm eet, haar mond afvee en dan sê sy het niks verkeerds gedoen nie.

Spreuke 30

Spreuke 30:10-26