Spreuke 29:1-2 Die Boodskap (DB)

1. ’n Hardkoppige mens wat nooit na ander luister nie, sal hom nog lelik vasloop.

2. As ’n gelowige die mag oorneem, juig die mense. As slegte mense aan bewind kom, kla die volk.

Spreuke 29