Spreuke 22:13 Die Boodskap (DB)

’n Luiaard oordryf altyd alles. As hy nie lus is vir werk nie, sê hy sommer ’n kwaai leeu wag daar buite. As hy sou uitgaan, sal die leeu hom opvreet.

Spreuke 22

Spreuke 22:6-18