Spreuke 20:18-20 Die Boodskap (DB)

18. Goeie planne kan ook op vergaderings gemaak word. Voordat jy iets aanpak, vra eers raad. Beplan dan fyn.

19. Wie loop en skinder, lap ander se geheime uit. Vermy praatkouse en skinderpraatjies.

20. Wie sy pa en sy ma seermaak of vloek, kwyn weg. God verwerp hom.

Spreuke 20