Spreuke 20:17 Die Boodskap (DB)

Geld wat oneerlik verkry is, bring nie geluk nie. Dit is soos brood wat in jou mond grond word. Dit vernietig jou tande en veroorsaak pyn.

Spreuke 20

Spreuke 20:7-26