Spreuke 14:6 Die Boodskap (DB)

’n Dom mens soek tevergeefs na wysheid. Hy weet nie eens waar om te begin nie. ’n Gelowige weet hoe om gelukkig te leef. Hy weet waar om wysheid te vind.

Spreuke 14

Spreuke 14:1-15