Spreuke 13:5 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige haat alles wat sleg is. ’n Slegte mens tree walglik op. Sy lewe stink van al die vieslikhede.

Spreuke 13

Spreuke 13:1-13