Spreuke 12:2 Die Boodskap (DB)

Die Here hou baie van mense wat graag wil leer, van mense wat die regte dinge op die regte oomblik doen en sê. Maar hulle wat heeltyd slegte dinge dink, verwerp Hy.

Spreuke 12

Spreuke 12:1-9