Spreuke 10:30-31-32 Die Boodskap (DB)

30. ’n Gelowige sal altyd sy geloof behou. Ongelowiges sal alles verloor wat hulle het.

31-32. ’n Gelowige se woorde is vol wysheid. Ander mense word daardeur verryk. Goddeloses se geklets beteken niks.

Spreuke 10