Spreuke 10:17 Die Boodskap (DB)

Wie hom deur die spreuke laat leer, is op die regte pad. Hy sal die lewe in al sy volheid geniet. Wie dit verwerp, veroorsaak sy eie ondergang.

Spreuke 10

Spreuke 10:15-24