Rut 2:23 Die Boodskap (DB)

Rut het toe saam met die ander vroue in Boas se land are opgetel totdat die gars- en koringoes ingesamel was. Sy het die hele tyd by haar skoonma gebly.

Rut 2

Rut 2:19-23