Romeine 15:25 Die Boodskap (DB)

Voordat ek na julle toe kom, moet ek net eers in Jerusalem ’n draai gaan maak. Ek is op pad soontoe met ’n groot geldelike bydrae vir die gelowiges wat daar bly.

Romeine 15

Romeine 15:19-30