Rigters 9:31 Die Boodskap (DB)

Hy het stilletjies ’n boodskap na Abimelek gestuur en vir hom gesê: “Ebed se seun Gaäl en sy mense het in Sigem kom bly en hulle is besig om die stad en sy mense teen jou op te sweep.

Rigters 9

Rigters 9:29-40