Rigters 20:26 Die Boodskap (DB)

Die hele Israelitiese leër is toe terug Bet-El toe, waar hulle voor die Here gekla en gehuil het tot laat die aand, sonder om iets te eet. Hulle het ook brandoffers en vredesoffers vir die Here gebring.

Rigters 20

Rigters 20:18-29