Rigters 19:22 Die Boodskap (DB)

Hulle het net lekker begin kuier toe ’n klomp straatboewe van die stad daar aankom en aan die deur begin hamer. Hulle skree toe vir die ou man: “Bring die man uit wat daar by jou in die huis is. Ons wil seks met hom hê!”

Rigters 19

Rigters 19:21-28