Psalms 50:8 Die Boodskap (DB)

Ek is nie ongelukkig omdat julle nie vir My geskenke bring nie. Ek onthou altyd julle offers. Dis nie daaroor dat Ek rekenskap van julle eis nie.

Psalms 50

Psalms 50:4-15