Psalms 49:2-3 Die Boodskap (DB)

2. Luister, luister! Maak oop julle ore, alle mense wat op aarde woon.

3. Julle almal, ryk en arm, moet nou mooi luister. Niemand is uitgesluit nie.

Psalms 49