Psalms 45:17-18 Die Boodskap (DB)

17. Mag u seuns hê om oor die hele land te heers soos hulle voorvaders gedoen het. Mag hulle ook as regeerders aangestel word.

18. Ek wil vir mense vertel hoe groot en belangrik u is.Mense moet altyd mooi dinge oor u sê.

Psalms 45