Psalms 44:26-27 Die Boodskap (DB) Ons word in die grond in getrap. Ons kan nie self regop kom nie. Help ons, Here! Red ons omdat U ons liefhet.